Posted by
admin in
Uncategorized on
July 4, 2011 |
No Comments
1974- Gebore Griekwastad
1992- Matrikuleer op Reitz.
1993-SA Lugmag, Kanaries toe hulle nog bestaan het.
1994-1998- Studeer Teologie in Bloemfontein.
1999-2002- Studeer nagraads by Noordwes Universiteit op Potch en behaal Honneurs en Meestersgraad in Praktiese Teologie.
2000-2008 Begin besigheid, Geblikte Afrikaans saam met Jaco Spies.
2002-2005 Rubriekskrywer vir Volksblad...