content top

Damelin George en Claude Pretorius samel...

Wat ‘n awesome projek! Ek, Claude Pretorius en sommige van lede van Damelin George het blikkies kos vroeg in Desember 2010 ingesamel.  Die blikkies kos gaan vir ‘n kinderhuis  in die Oos-Kaap met kinders wat HIV positief is. Dit is een van Claude se “na-aan-die-hart” projekte. Hier is so paar van die foto’s wat ons geneem het na die insamel… PS....

Claude Pretorius has Buddy!...

Claude is ‘n boerseun uit die Boland wat die verhoog tot 2008 beskou het as ‘n stokperdjie en het vir verskeie bekende handelsname soos Egoli op hul “roadshows”, Die Burger by die KKNK en Huisgenoot, om ‘n paar te noem as Seremonie Meester opgetree waarna hy sy aktetas permanent vir ‘n mikrofoon verruil het. Hy het ‘n hele paar verhoog produksies, voor en agter die skerms,...

Get Adobe Flash playerPlugin by wpburn.com wordpress themes