Posted by
admin in
Uncategorized on
September 3, 2011 |
No Comments
Wat ‘n awesome projek! Ek, Claude Pretorius en sommige van lede van Damelin George het blikkies kos vroeg in Desember 2010 ingesamel. Die blikkies kos gaan vir ‘n kinderhuis in die Oos-Kaap met kinders wat HIV positief is. Dit is een van Claude se “na-aan-die-hart” projekte. Hier is so paar van die foto’s wat ons geneem het na die insamel…
PS....