content top
Damelin George en Claude Pretorius samel kos in

Damelin George en Claude Pretorius samel kos in

Wat ‘n awesome projek! Ek, Claude Pretorius en sommige van lede van Damelin George het blikkies kos vroeg in Desember 2010 ingesamel.  Die blikkies kos gaan vir ‘n kinderhuis  in die Oos-Kaap met kinders wat HIV positief is. Dit is een van Claude se “na-aan-die-hart” projekte. Hier is so paar van die foto’s wat ons geneem het na die insamel…

PS. Dankie Claude! Dankie Damelin! Beertjie drukkies!



Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Get Adobe Flash playerPlugin by wpburn.com wordpress themes