1992- Matrikuleer op Reitz.
1993-SA Lugmag, Kanaries toe hulle nog bestaan het.
1994-1998- Studeer Teologie in Bloemfontein.
1999-2002- Studeer nagraads by Noordwes Universiteit op Potch en behaal Honneurs en Meestersgraad in Praktiese Teologie.
2000-2008 Begin besigheid, Geblikte Afrikaans saam met Jaco Spies.
2002-2005 Rubriekskrywer vir Volksblad koerant.
2001-2010 Begin die groep ddisselblom saam met Jaco Spies en Lienka. 4 albums sover.
2003-2008 Word aanbieder van musiekprogram Gons op Kyknet en toe op MK.
2001-2009- Seremoniemeester op nasionale vlak, korporatief, platteland en kunstefeeste.
2006- Bring soloalbum, My Seun Mieliepap uit saam met vennoot Hendrik Swanepoel.
2007- Junie tot November 2009, werk by DEKAT tydskrif, DEKAT MAN, joernalis en rubriekskrywer en spesiale projekte.
2010- Begin weer Geblikte Afrikaans.
Hoogtepunte: Kanna Toekenning, verskeie Geraastoekennings, SAMA vir Kinder CD as vervaardiger.